» » »

Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland Chords

Artists:  A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z # 

Hemel Op Die Platteland Chords

(ver. 3) Click to play this song!
Fokofpolisiekar
 Rating:
2.4/5 (24 votes)

 Hemel Op Die Platteland lessons Tabs too difficult? Try these video lessons and learn fast
 
                Intro
Am     F    C    G     x  2

Am                       C          G
Kan jy my skroewe vir my vasdraai? 
Am                  C      G
Kan jy my albasters vir my vind?
C 
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? 
G    F             G
Kan jy, kan jy apatie spel? 
Am                 C         G
Kan iemand dalk 'n God bel? 

C
En vir hom se ons het hom nie meer nodig nie 
G   F              G
Kan jy, kan jy apatie spel?
C
Reguleer my, roetineer my 
F                      Am       G
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig 
C
Stuur my dan waarheen al die dose gaan 
F                                     G
Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland
 

Am     C     G     X  6


Am       C            G
     Dis hemel op die platteland
            
Submit corrections


        Hemel Op Die Platteland lessons Hard to play? Try these video lessons and learn fast Hemel Op Die Platteland lessons
        
↑ Back to top | Tablatures and chords for acoustic guitar and electric guitar, ukulele, drums are parodies/interpretations of the original songs. You may use it for private study, scholarship, research or language learning purposes only