WWW.AZCHORDS.COM | Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom Chords | Ver. 1
[Intro]
Eb
Jy lieg altyd as jy lag
Gbmaj7
Jy dink seker ek is stupid of iets
Dbmaj7
En as jy weg is voel ek neuroties
Db
Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie
[Vers 1]
Gb
Ek’s op daardie
Gbmaj7
24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3x10
Dbmaj7
to die mag 8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip
Tyd vlieg so stadig
Gbmaj7
Mis jou lekker goed lippe, groot geword op die 80’s stuff
Ons was by die drive-thru deur, nooit te
Dbmaj7
vroeg om verlief te raak nie
Elke klein dingetjie doen dit net weer
Ebm7
Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai
Bbm7
plaas pad
Ab Ebm7
My hart was die losprys , ek gee nie meer om nie
Bye-bye
Bbm
Net nog iemand wat jy lief gehad het
Abm
Bye-bye
[Koor]
Gb
Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Dbmaj7
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Ebm Gb
Jy's my Sonneblom, Liefling, Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Dbmaj7
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
[Vers 2]
Gbmaj7
Jy lag as jy lieg
Jy dink seker ek is die agtergrond
Dbmaj7
Nou dans ek asof daar twee van jou is
En as jy weg is voel ek neuroties
Gbmaj7
Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie
Dbmaj7
En die tyd vlieg so stadig, die tyd vlieg so stadig
Ebm7 Bbm
Mens lewe verniet, van faktuur tot faktuur
Ab
Breek die borde teen die muur
Ebm7 Bbm7
Kan nie lekker sien nie, so kom ons doen dit net weer
[Koor]
Gb
Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Dbmaj7
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Ebm Gb
Jy's my Sonneblom, Liefling, Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Dbmaj7
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie