WWW.AZCHORDS.COM | Francois Van Coke - Toe Vind Ek Jou Chords | Ver. 1
E B C#
Ek le my wapens neer
E B C#
Vanaand vir die eerste keer
A E B
Sien ek myself in jouself in jou oe
A E B
Ek het hierdie oorlog verloor
E B C#
Ek staar na die bloed op my hande
E B C# B
Ek weet ek het verander
A E B
Jy dink ek praat net weer
A E B E
Ek het jou lief, ek sweer
B C#
Geen pretensie geen beheer X3
E B C# B
Buite die stemme wat skater
E B C# B
Vriende wat groet, Sien jou later
A E B
Elkeen vind sy pad
A E B
Ek weet ek moet ook, my skat
E
Hey, my sweet
B
Hey my baby
C#
Jy?s my toevlug
A
Wil jou nooit laat huil nie
E
Jy?s my lied
B
Jy?s my wysie
C#
Ons het n hond
A
Ons het huisie
E
Ek het genoeg gegee
B
Ek het genoeg geskree
C#
Ek het lankal terug geleer
A
Maar nogsteeds het ek probeEr
E
Vlug soos n verraaier
B
Van dit wat my vashou
C#
Daar was monsters in die donker
A
Toe vind ek jou
E
Ek sweer x3 (E,B,A)
Geen pretensie
Geen beheer