WWW.AZCHORDS.COM | Storm - Liefde Ukulele | Ver. 1
Intro G
Vers1
F
Moet dinge nou so wees
Alles waarvoor ek sou vrees
G
Regte besluite is wat ek moet maak
F G
Jy weet goed dat ons moet praat.
Brug1
F
Ek weet nie wat om te sê
G
Kom luister na my song
is al wat ek wil hê
Chorus
F
Liefde is bedoel vir mense wat verief is
G F
Is jy seker dat ons vir mekaar bedoel is
F
Kyk net na al die visse in die see
G F
Erens is daar een wat vir jou meer kan gee
G
Jy sal iemand beter kry as ek.
Vers 2
F
Ons het op 'n tyd gevoelens gehaad
G
Ure en ure saam
F G
Nie genoeg om ons liefde te laat groei.
Brug 2
Ek weet het nie wat om te se
Ek weet nie wat om te doen
Chorus x2