>
 >
Jan

Jan Chords

Karen Zoid - Jan chords, tabs, tablatures, lyrics

Guitar lessons | Add/correct | Request | Top 50 tabs Artists A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Jan Chords by Karen Zoid

Buy CD | Buy sheet music | Buy posters
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Artist: Karen Zoid
Song: Jan

	Vir enige voorstelle
	nog Karen Zoid Tabs
	enige iets


	-




Hiers die cords wat gebruik word in die song
        EADGBe


Artist: Karen Zoid

Song: Jan

 
C			 G   Am         F
Ek het in jou vas geloop,        na vyf jaar.
C 		  G   Am	    F
Almal het gekuier         in die ou bar.

	     C		 G
En toe's dit jy, met jou wyn,
	Am	      F
en jou cool- job, in Kaapstad.
    C         G
Dis jy wat so paint,
      Am	    F
en jy skilder mooi skaduwees.

   C	       G
En jy vra vir my,
	    Am	   	  	F
"kan ek vir jou iets kry om te drink."
   C	       G
En jy kyk vir my,
       Am	    F
en ek voel asof jy weet wat ek dink.

 
     C	     G      Am     F
Ek's bly dat jy met my kom praat het.
     C      G           Am     F
Gaan uit en maak jou verskil
   C        G  Am   F
Jy weet dat ek uitgelaat is,
	   C	       G		    Am       F
en dis die rede hoekom ek saam met jou kan chill.

 
Am                 F
Ons almal vat maar wat ons kry.
C                  G
Daar's `n plek vir jou en my,
Am                  F
in die hoek tussen gister en vandag.
C	      G
Maak jou los, hou nou vas aan my

 

Al die spore van my woorde, van my woorde.

Word verlore.

 

En ons skoene keer die skerpioene.

Ek stuur vir jou `n duisend soene.

Onheil steeds in my vermoede,

geraamtes hang in die verlede

 

Ek kan onthou [x7]

onthou van jou.

 

Jan, jy's `n beautiful man, jy sal baie vêr gaan.

Al is die wêreld krom en skeef,dink ek jy sal oorleef,

want jy's sag maar jy's trots, onthou dit as jy kan.

 

 

 


AS ENIGE IEMAND NOG KAREN ZOID TABS HET SUBMIT DIT ASSEBLIEF. THANX




Popular Karen Zoid tabs and chords

20 Jaar Chords
Afrikaners Is Plesierig Acoustic Chords
Beautiful Chords
Deurmekaar Tabs
Dinosaur Intro Chords
Foto Teen Die Meur Chords
Gentlemans Song Chords
Katriena Tabs
Meisie Wat Haar Potlood Kou Solo Tabs
Small Room Chords


Comments

Music video
Links
Share
↑ Back to top | Tablatures and chords are parodies/interpretations of the original songs. You may use it for private study, scholarship, research or language learning purposes only
Contact us | Privacy policy | DMCA | Add/correct tabs | Request tabs | Top 50 tabs © 2013 AZChords.com