» » »

Gert Vlok Nel, Rivier Chords (ver.1)

Artists:  A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z # 

Rivier Chords (ver.1)

Gert Vlok Nel Tabs
 Rating:
4/5 (4 votes)
Rivier lessons Tabs too difficult? Try these video lessons and learn fast
                  Gert Vlok Nel - Rivier
  South African
  No Capo

C#m               Bm         C#m
Laasnag het ek in Pretoria geslaap
                 Bm                    C#m
in die verkeerde stad by die verkeerde vrou
               Bm
wat gemaak het dat ek moet reis
       C#m                    Bm
na jou toe in die Kaap met my hoed in my hand
         C#m           Bm
deur die mees vreesaanjaende land
     C#m                 Bm
O my liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap?


  A          C#m
Rivier, Oh Rivier,
         D                    E
Jy's die diepste woord wat ek ken,
              A                     C#m
Op jou kon ek vaar na die see en na haar,
       D                    E
in die hoop om haar hart te wen.
         A
Maar woestyn,
        C#m                    D
was die woord waardeur ek moet reis
                E     A
om haar hart te wen. 

  Dutch Translation (of chorus):
Rivier, Oh Rivier,
Is het diepste woord wat ik ken,
op jou kan ik varen naar de zee en naar haar,
in de hoop om haar hart te winnen
maar woestijn, 
is het woord waardoor ik moet reizen
om haar hart te winnen.

   English Translation (of chorus):
River, Oh, River, 
Is the deepest word that I know,
I could navigate by you to the sea and to her,
In the hope that I would win her heart,
but desert,
is the word, by which I must journey
to win her heart. 

 Hope this is useful!
            
Submit corrections

comments powered by Disqus
↑ Back to top | Gert Vlok Nel Chords for Rivier. Lyrics for acoustic guitar and electric guitar. Tablatures and chords are parodies/interpretations of the original songs. You may use it for private study, scholarship, research or language learning purposes only