WWW.AZCHORDS.COM | Francois Van Coke - Dagdrome In Suburbia Chords | Ver. 1
[Intro]
Dm Bb F
Dagdrome in Suburbia
Dm
Ek het jou gesien
Bb Dm
Ek hou nog my oë oop
Bb C
Ek hou nog my oë oop
[Instrumental]
G A F
D F D
[Verse 1]
D
Ek moes leer droom
F
Hier waar die storie doodloop
D A
Aan die verkeerde kant van die
F G
nasionale pad
A
Fantaseer oor hier wegkom
D F
Die berg se skadu val
D F
Vuurpylparkie brand
D F
Slaap veilig agter slot en grendel
Gm Bb
Moedeloos soos 'n hangover
[Chorus]
Dm Bb F
Dagdrome in Suburbia
C
Ek het jou gesien
Dm Bb
Ek hou nog my oë oop
Dm C
Ek hou nog my oë oop
[Instrumental]
C Dm A F
C Dm A F
[Verse 2]
Dm A F
Ons is vasgemaak
Dm F
Jy moes fight maar ek
D
Is hier uitgedra
F
Het jy sterk gestaan?
C
O, God
F Bb A
Ek moes hier wees
Dm F
Ek is terug om dit te face
Dm F
Al moet ek ook hier val
Dm F
As jou nommer nog dieselfde is
A#
Hou stil
Gm Bb A
Ek kom jou optel
[Chorus]
Dm Bb F
Dagdrome in Suburbia
C
Ek het jou gesien
Dm Bb
Ek hou nog my oë oop
C
Is iemand by die huis?
F F
Ek hou nog my oë oop
C
Ek is by die huis